Neem Kennis: Aanlyn kaartjieverkope het gesluit. Kaartjies by die Orania Sportterrein hekke beskibaar.

Verblyf in Orania

Verblyfborge

Aan-die-Oewer

Kontak: 063777336 of 0732652675
E-pos:  navrae@oewerpark.co.za
Web: www.oewerpark.co.za

10% Afslag aan Orania Beweging Lede.

Selfsorg Chalets vanaf Φ590.00 per nag

Oewerhotel

Kontak: 064 731 6452
E-pos: navrae@oraniahotel.co.za
Web: www.oewerhotel.co.za
Geleë in Aan-die-Oewer

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Kamers vanaf Φ980.00 per nag, ontbyt ingesluit

SONVANGER

Kontak: Nicolette – 082 826 6670
E-pos: nebersohn77@gmail.com
Facebook: facebook.com/sonvanger

Vaderlandswilgsingel S178, Karoo-Sig 4
(Naby Oraniamed24 gebou)

Beurtkrag bystand: Liggie met laai fasiliteit vir selfoon

Selfsorgeenhede

Φ 700.00 per nag
Φ 100 pppn ekstra
(Matras word voorsien)

HEMEL OP AARDE

Kontak: Karin – 071 389 9901
E-pos: karinmuller849@gmail.com
Web: www.orania-hemelopaarde.co.za

Smaragstraat 95, Karro-Sig

Dierevriendelik – slegs skoot honde

Vanaf Φ 650.00 per nag vir 2 persone

Aan-die-Oewer Kampering

Kontak: 063 777 3366
of 076 265 2675
E-pos: navrae@oewerpark.co.za
Web: www.aan-die-oewer.com

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

5 Staanplekke

Φ 280.00 per nag per staanplek
PLUS Φ 10 per persoon per nag

Φ 175 per nag per staanplek (Pensionarisse)

Maksimum van 6 persone per staanplek

Dagbesoekers
Φ 20 per dag (08:00 – 18:00, gratis ingang vir kinders onder 2

Ablusiegeriewe

Vluytjeskraal Rivierpark Kampering

Kontak: Amanda 076 176 1989
E-pos: rivierpark.orania@gmail.com

Geleë aan die oewer van die Oranjerivier by Vluytjeskraal Landgoed

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

18 Staanplekke

Laagseisoen: Φ 150.00 per nag (2 persone) plus Φ 20 pppn ekstra

Middelseisoen: Φ 250.00 per nag (2 persone) plus Φ 20 pppn ekstra

Hoogseisoen: Φ 350.00 per nag (2 persone) plus Φ 20 pppn ekstra

Maksimum van 6 persone per staanplek

Ablusiegeriewe en wasgeriewe beskikbaar

Oranje-Sig

Kontak: Jantoené 082 480 7657
E-pos: bespreek@oranjesig.co.za
Web: www.oranjesig.co.za

Geleë in Aan-die-Oewer Park

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Vanaf Φ970.00 per nag

Slaap: 6

JUCKERS HOFF

Kontak: Magda – 083 600 1780
Geleë in Marmerstraat, Orania-Wes

Dubbelverdieping

Φ 350.00 pppn (vir die eerste aand)
Φ 300.00 pppn (daaropvolgend)

HUIS ISABELLA

Kontak: Isabel – 079 283 0016
082 829 4597
Epos: hgtheron@hotmail.com
Gelee in Granaatsteenstraat A90, Orania-Wes

Φ 600.00 per nag vir een nag,
Φ 550.00 per nag vir twee of meer nagte

ORANIA HERBERG

Kontak: Julie – 053 207 0240 of 084 670 5782
Geleë in Saffierstraat, Orania-Oos

Woonstel

Prys op Navraag

OPPIRANTJE

Kontak: Christo – 083 455 6740
Epos: christo@simulasie.co.za
Gelee in Olienhoutrylaan, Orania

Asemrowende uitsig oor die Oranjerivier vallei

Luukse woonstel

Prys op Navraag

Adam se Uitspanning

Kontak: Hester 082 560 3889
E-pos: adamuitspanning@gmail.com

Geleë in Kambro EkoPark
3km suid van Orania

10% afslag vir lede van die Orania Beweging
10% afslag vir 3 of meer nagter en vir waens wat ablusie deel
Groepbespreking 10% afslag

Vanaf Φ790.00 per nag

Let Wel: Alle besprekings vir ‘n minimum van 2 nagte. Φ 200 per kind per nag ekstra. Matrasse en beddegoed vir kinders word voorsien.
Een bondel hout, koffie, tee, beskuit en koekies per wa word voorsien.
20% op die tarief per nag geld indien daar net vir een nag bespreek word.

KAROOSIG GASTEHUIS

Kontak: Quintin – 076 943 2214
E-pos: kontak@oraniatoere.co.za
Web: www.oraniatoere.co.za

Geleë in Witolienstraat, Karoo-Sig

Ontbyt opsioneel @ Φ 50 per persoon

Vanaf Φ 600.00 per nag

ORA VERBLYF

Kontak: Elred – 082 821 2528
E-pos: alipadaccom@gmail.com
Web: www.orania-verblyf.co.za

Geleë in Olienhoutstraat, Karoo-Sig

Onaangeraak deur beurtkrag

Dierevriendelik

Vanaf Φ 525.00 per nag

DOCANJE

Kontak: Mnr en mev van Wyk
076 862 3558
E-pos: estellevanwykkruger@gmail.com

Geleë in Aan-die-Oewer
Dierevriendelik

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Φ 950.00 per nag (4 persone)
Φ 1 000 per nag (6 persone)

Woonstel op grondvloer

ORA-HOFF

Kontak: Heinrich 082 800 8592
E-pos: backhofftransport@yahoo.com

Geleë in Pêrellaan-Wes 249

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Ten volle met sonkrag toegerus.
Kragopwekker op bystand

Dierevriendelik

Φ 750.00 per nag

Tariewe word aangepas na gelang van die tydperk wat bespreek word.

Huis – Slaap: 5

ORANIA BED EN ONTBYT

Kontak: Magda – 083 462 6289 / 071 922 2941
E-pos: oraniabedenontbyt@gmail.com
Web: www.orania-verblyf.co.za

Geleë in Diamantlaan naby die swembad

Ontbyt op aanvraag @ Φ 80.00 per persoon.
Kospakkies met vertrek ook op aanvraag.

Dierevriendelik – slegs honde

3 Kamers

Φ 600.00 per nag

DIE BOSHUISIE

Kontak: Sanri – 083 276 9355
E-pos: sanri.stone1@gmail.com

Geleë in Visarendstraat H052, naby Sandbaai

10% afslaf vir lede van die Orania Beweging

Selfsorgeenheid

Φ 700.00 per nag

MARMER GASTEKAMERS

Kontak: Johan – 081 446 7005
E-pos: putter555johan@gmail.com

Gelë in Marmerstraat A243, naby die Orania Beweging

2 Kamers

Φ 700.00 vir eersta nag
Φ 500.00 vir elke nag daarna

ONS HUIS

Kontak: Chantelle – 079 965 1795
E-pos: onshuis079@gmail.com

Geleë op die Rooipad #079, naby Oewerpark

10% afslaf vir lede van die Orania Beweging

Huis

Φ 1 600.00 per nag
(vir 4 persone)
Φ 1 000 terubetaalbare veiligheidsdeposito met bespreking betaalbaar.
Φ 300 pppn ekstra

GRANAAT

Kontak: Jaco – 083 324 5631
E-pos: granaatgastehuis@gmail.com

Gelë in Granaatsteenstraat 191, Orania-Wes

Gastewoonstel

Φ 600.00 per nag
(2 persone)
Φ 100.00 vir derde persoon per nag ekstra

OLIENHOUTHOF

Kontak: Lenie – 084 912 5147
Piet – 083 315 6585
E-pos: olienhouthof@gmail.com
Web: oraniaverblyf.co.za

Geleë in Olienhoutlaan 55, naby die Dorpskantoor

Selfsorg Woonstel

Φ 650.00 per nag
Φ 520 per nag vir 1 persoon

BOKSOMDAAIS SELFSORG

Kontak: Rikus – 082 894 5053
E-pos: oraniaboksomdaais@gmail.com

Gelë op hoewe 39 agter die sportterrein
100% sonkrag

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Dierevriendelik

3 Selfsorgeenhede

Φ 350.00 pppn wat deel

WILGER RUS

Kontak: Theunie – 072 435 6229
E-pos: verblyf@wilgerrusorania.co.za
Web: wilgerrusorania.co.za

Gelë te Oewererf 24, Vluytjieskraal-Noord

Slegs sonkrag beskikbar.
Pragtige rivier ontspanningsarea en voëlbesigtiging.

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

2 Kampchalets
Vanaf Φ 950.00 per nag

 

KAROOSON

Kontak: Stanley – 072 636 6584
E-pos: inligting@karooson.co.za
Facebook: facebook.com/karooson

Geleë te Pêrellaan-Wes A170.
Loopafstand na winkels, restaurante en Orania Beweging kantore.
Ten volle toegerus met sonkrag.

Woonstel
Φ 650.00 per nag

SHALOM OORNAGVERBLYF

Kontak: Renthia-
082 937 8593
E-pos: renthiastemmett54@gmail.com

Gelë te Oewerlaan 129 (Rooipad), Orania

Swenbad beskikbaar en 100% sonkrag toegerus

3 Kamereenhede
Φ 400 pppn
Φ 1 000 per nag vir 4 persone

KOM NADER

Selfsorg gastehuis

Kontak: Anna-marie – 074 459 4274
E-pos: amdupreez1966@gmail.com

Geleë te hoek van Kapokbos- en Driedoringlaan, Kleingeluk
Geen troeteldiere

10% afslag vir lede van die Orania Beweging

Huis
Φ 1 200.00 per nag
Φ 900.00 per nag vir 2 of meer nagte

RAASWATER GASTEPLAAS

Kontak: Ilze- 084 016 1219
E-pos: raaswatergasteplaas@gmail.com
Web: raaswatergp.co.za

20km buite Orania, geleë op die oewer van die Oranjerivier

Tenthuis Φ 250 pppn
Slaap: 5

Houtchalet Φ 450 pppn
Slaap: 2