tema

Musiek

Kosstalletjies

Vermaak

Stalletjies

Kuier

Lys van stalletjies & uitstallers

 DorpskantoorAlgemene Navrae en Items Kaartjieverkope
 Orania Beweging 

 

SD01&02Die BraaihuisSpeletjies Arena en Burgers
Langs FeestentNet KoelteSpeletjies

 

Buite Area1Verfbal GevegOp die Jukskei grond by die Tennisbane
Buite Area2VonkTjorreAan die Suide Kant van die rugbyveld

 

BKH01Bo-Karoo HandelDemonstrasies op toerusting
BKH02Bo-Karoo HandelDemonstrasies op toerusting

 

AD1OOM 
AD2SolidariteitBekendstelling van dienste wat Solidariteit lewer
AD3Die Vryheidstigting en FAKBoeke, Inligting, gesprek en ‘n koppie op die koop toe.
AD4OSK BeperkFinansiële- en bankdienste
AD5ELEKSAEleksa voertuie, kloksisteem, dieselbeheerstelsel en arbeid aangeleenthede
AD6ELEKSAEleksa voertuie, kloksisteem, dieselbeheerstelsel en arbeid aangeleenthede
AD7ELEKSAEleksa voertuie, kloksisteem, dieselbeheerstelsel en arbeid aangeleenthede
AD8Belle-JaneHandgemaakte klei, sement, hout en materiaalprodukte en tuisgebak soos bv Fudge

 

SD1&2Bo-Karoo OpleidingBo-Karoo Opleiding is ‘n privaat, Afrikaanse tersiêre opleidingsinstelling wat fokus op gehalte opleiding in skaars vaardighede van landbou, tegnies, versorging en vroeë kinderontwikkeling
   
FT1KrankgrensBier en Siders
FT2Kroeg Zonder NaamBier en Siders
FT3Die Rebel Wynboetiek6 Rebel Wyne elk met eie etikette en variteit
FT4OppiDorpAlkoholise drankies

 

KT1Braai BistroTranditonele Braai disse
KT2Braai BistroTranditonele Braai disse
KT3TrippelsoetMini Deegniete
KT4Beneken FoodsMini Deegniete, Spookasem, Spiraal Aartappels, Cheese griller gevou in spek, Sneeuhorings, Skyfie Verrassing, Spitbraai  en Sosaties
KT5Rialette VenterPizza’s en koeldranke
KT6Karoosig Aftree-OordWorsbroodjies, Boepensbroodjies, Koffie, Tee, Cappuccino, Koeldrank, Water en Powerade
KT7Die Koekie MonsterPlaaslik vervaardigde koekies en lekkernye
KT8RoomysmanDraaiRoomyse
KT9  
KT10NG KerkBeesblokkies Kerrie en Rys
KT11  
KT12OppiDorpHeerlike wegneem etes en verfrissende Koeldranke
KT13Eva se SpensGesondheidskosse: Aarbeie en Room, Skaapboud wraps, Gladdejantjies

 

A01Die WafelhuisWafels, Roomys, Pannekoek, Melkskommels, Lekker ens
A02Snippie SnappiePannekoek, Vetkoek, Duk Frikke, Vleispasteie, Pizzabrood, Koeldrank, Vrugtesap, Energiedrankies, Roomys Ysies
A03Jannie KriekMini Deegniete en Corndogs
A04DuquesneWegneem etes
A05All-in-OneSpriraal Aartappels en Spiraal-worsie
A06Vrystaat VolkspelePap en Kaaiings, Vetkoek en Maalvleis, Pannekoek, Volkspele bekers en ander soortgelyke items
A07LandliefLamsvleis produkte soos macon, pastrami, vinkel ham (deli vleise sonder vark)
A08SpookasemSpookasem en Springmielies
A09Die Sel SentrumSokkies, Selfoonkassies en toebehore
A10Cactus 4 AfricaKaktus en Vetplante, Lugplante en Bonsai

 

B01Orion HardewareHardeware en Huisbou items asook Sweiskompitisie
B02Orion HardewareHardeware en Huisbou items asook Sweiskompitisie
B03Orion HardewareHardeware en Huisbou items asook Sweiskompitisie
B04Kimberley Power ProductsGrassnyers, Bossiekappers, Boomsnyers en Allerlei Speeletjies
B05Kimberley Power ProductsGrassnyers, Bossiekappers, Boomsnyers en Allerlei Speeletjies
B06Kimberley Power ProductsGrassnyers, Bossiekappers, Boomsnyers en Allerlei Speeletjies
B07Kimberley Power ProductsGrassnyers, Bossiekappers, Boomsnyers en Allerlei Speeletjies
B08EvobondEvobond en Wondergom
B09Orania Diens VerskaffersAluminium deure en Vensters, Blinders en Handgemaakte materiaal produkte
B10Chariné van StraatenBrilkassies, Hoedens, Balonne vir groot kinders, Klere, Kerse en Sosaties

 

C01Orion HardewareHardeware en Huisbou items asook Sweiskompitisie
C02Orion HardewareHardeware en Huisbou items asook Sweiskompitisie
C03Orion HardewareHardeware en Huisbou items asook Sweiskompitisie
C04Kimberley Power ProductsGrassnyers, Bossiekappers, Boomsnyers en Allerlei Speeletjies
C05Kimberley Power ProductsGrassnyers, Bossiekappers, Boomsnyers en Allerlei Speeletjies
C06Kimberley Power ProductsGrassnyers, Bossiekappers, Boomsnyers en Allerlei Speeletjies
C07Kimberley Power ProductsGrassnyers, Bossiekappers, Boomsnyers en Allerlei Speeletjies
C08M&L ProdukteBorrel Tee
C09SiteformLigte Staal Konstruksie, Sonkrag Staanders en Sinke
C10Orania VerfVerf Produkte

 

D01KontreiwinkelT-hempde, Gesekenke, Speelgoed en allerlei
D02Huppelkind DagsorgsentrumFotokompetisie uitstalling en Opvoedkundige materiaal
D03JaroelieKlerasie en Opvoedkundige Speelgoed
D04Elmarie McDonaldHangmankompetiesie
D05SatlonWondergom
D06Safari VelliesSafari Vellies, Ander mans- en damesskoene asook handgemaakte Babaskoene en Stewels
D07Renier BeckerMesse, Juwele en Kuns
D08Wys Jou VleisPap en Kaaiings (skaapstert), Samoosa, Biltong, Droëwors ens
D09  
D10Bo-Karoo SonkragSonkragstelsels, Batterye ens

 

E01Lekkerrrr SousRissie Souse
E02Steyn BenekeBadbomme, Badskuim, Shampoo’s, Conditioner’s, Olies, Lip- en Haarversorging, Naelversorging en nog meer
E03Anesta BoshoffKinderspeelgoed en speletjies
E04Die TrommelAntiekeware, Tweedehandse Klere en Tweedehandse Huisware
E05VerfynGeluk pakkies, lekker, speelgoed, hopballetjies, botteloopmakers, hempde en vele meer
E06  
E07  
E08Electro MechanicaLaespanningskakeltuig en beskerming, PLC-, HMI- en SACADA-outomatisering en VSD’s en motorbeheer. Kragkwaliteit, harmoniese filters en drywingsfaktorkorreksie Sonkrag, ens
E09Electro MechanicaLaespanningskakeltuig en beskerming, PLC-, HMI- en SACADA-outomatisering en VSD’s en motorbeheer. Kragkwaliteit, harmoniese filters en drywingsfaktorkorreksie Sonkrag, ens
E10ORALSLigtestaalprodukte ens

 

F01Bella BlomVervaardiging van Moderne Lapdoeke, Herbruikbare Sanitêre Produkte en Babaprodukte
F02  
F03VoltexAanbieding van alle elektriese produkte
F04  
F05  
F06  
F07Barbara KrugerBoereworsrolle, Koekies, Tertjies en Broodjies
F08Kampkombuis/Jtec TunedVerkoop van kamp kombuse en ECU sagteware op motors
F09Benette CoertzeSeep, Room, Hout, Plante, Sement Blomme en Bakke
F10Dirker IngenieurswerkeStaal Produkte