tema

Musiek

Kosstalletjies

Vermaak

Stalletjies

Kuier

Die fees begin oor

Dae
Ure
Minute
Sekondes

Stalletjie Besprekingsvorm

1 tot 3 Oktober 2026

Jou naam
Jou naam
Voltooi asb.
Voltooi asb.
Jou van
Jou van
Voltooi asb.
Voltooi asb.
Instelling titel
Instelling titel
Veld is verpligtend!
Veld is verpligtend!
Adres
Adres
Voltooi asb.
Voltooi asb.
Adres lyn 2
Adres lyn 2
Veld is verpligtend!
Veld is verpligtend!
Poskode
Poskode
Voltooi asb.
Voltooi asb.
Dorp/Stad
Dorp/Stad
Voltooi asb.
Voltooi asb.
Kontaknommer
Kontaknommer
Invalid phonenumber!
Invalid phonenumber!
WhatsApp nommer
vir karnavalkommunikasie
WhatsApp nommer
Invalid phonenumber!
Invalid phonenumber!
E-posadres
Jou e-posadres
Veld is verpligtend!
Veld is verpligtend!
Produk/te of dienste wat u aanbied
Kort beskrywing van die produk/te of dienste wat u aanbied
Voltooi asb.
Voltooi asb.
STALLETJIE BESONDERHEDE
(Verlengkoord vir kragpunt moet self voorsien word (30m+)
Kies asb.
Kies asb.
Watter stalletjie nommer in bogenoemde gekose ry sal u eerste keuse wees?
Neem Kennis: Die gekose stalletjie nommer is nie gewaarborg nie.
Watter stalletjie nommer in bogenoemde gekose ry sal u eerste keuse wees?
Veld is verpligtend!
Veld is verpligtend!

VOORWAARDES

  1. Hierdie vorm is slegs ‘n aansoekvorm om ‘n stalletjie by die Orania Karnaval te bedryf. Alle aansoekers sal deur die Karnavalkomitee gekeur word voordat toestemming om uit te stal verleen sal word.
  2. Orania is ‘n Afrikanerbemagtingsprojek, daarom sal slegs Afrikanerarbeid by die Karnaval gebruik word. Klante moet ook slegs in Afrikaans bedien word. Indien u enige probleme in hierdie verband het, skakel gerus met die Karnavalkomitee.
  3. Indien die stalletjie toegeken word, moet betaling binne 7dae gedoen word en bewys van die betaling EN voltooide besprekingsvorm aan stalletjies@oraniakarnaval.co.za besorg word. Die stalletjie word eers gereserveer nadat die betaling ontvang is.
  4. Addisionele dienste of produkte wat nie vooraf deur u gespesifiseer is nie, mag onder geen omstandighede verkoop of uitgestal word nie.
  5. U moet u eie tafels, stoele, ens verskaf. Oop stalletjies moet ook hulle eie gazebo, sambrele, ens verskaf. GEEN stalletjies sonder die nodige beskutting teen hitte en reën sal toegelaat word nie.
  6. Neem asseblief kennis dat alle produkte en dienste Orania se Christelike waardes moet weerspieël. Indien enige volksvreemde produkte ingesluit word sal u ook versoek word om dit te verwyder.
  7. Uitstallings word beperk tot die grootte van die stalletjie – geen oorskryding sal toegelaat word nie.
  8. Uitstallers stal op eie risiko uit.
  9. Geen terugbetalings vir kansellasie sal gedoen word nie.
  10. ALLE aansoekvorms moet met ‘n afskrif van u id dokument/e ingedien word.
  11. Geen motors word by die stalletjies toegelaat nie. Motors word onder geen omstandighede op die atletiekbaan toegelaat nie.
  12. LET WEL: Kragpunt word voorsien soos aandedui maar u MOET U EIE VERLENGKOORD VOORSIEN.
  13. Tentpenne mag slegs op die gemerkte areas ingeslaan word om skade aan die besproeiingstelsel te vermy.
  14. Indien nie aan die voorwaardes soos hierbo uiteengesit voldoen word nie, kan die reg verbeur word om in die toekoms by die Orania Karnaval uit te stal.
Veld is verpligtend!
Veld is verpligtend!
Bevestiging
Bevestig asb. dat u die voorwaardes gelees het en onderneem om dit te onderhou!
Bevestig asb. dat u die voorwaardes gelees het en onderneem om dit te onderhou!
Datum van aansoek
Veld is verpligtend!
Veld is verpligtend!
Handtekening
Teken asb.
Teken asb.

Hoogtepunte

Vlot
optog

Koeksuster
eet

Skaak
toernooi

Ambags-
uitdagings

Kultuur

Kinder-
vermaak

Sterkman
vertoning

Aksie-
vermaak

Musiek-
vertonings

Lekker
Kuier

Verblyf

Van kampeerplekke tot gesinsverblyf.
Bespreek vroegtydig om terleurstelling
te voorkom

Besienswaardighede

Ontdek Orania en die pragtige omgewing.
Museums, Monumente, Kultuur,
die Natuur en Orania se Mense

https://wealthktrading.com/https://www.g-eau.fr/index.php/fr/SLOT BET 200https://webhit.com.ua/https://makleri-olomouc.cz/SLOT THAILANDSLOT GACORSLOT GACORhttps://shepherdstownbookfestival.com/https://affittocase.unitus.it/SLOT ONLINEhttps://gksb.gov.gh/SLOT88 RESMISLOT GACOR HARI INISLOT ONLINESLOT JACKPOT